Jaarprogram 


HIERDIE BLADSY BEVAT SLEGS ‘N OORSIG VAN DIE JAARPROGRAM


Klik hierbo by “Toere” op ‘n spesifieke toer vir volledige besonderhede.

Britse Eilande Toer

(Voorlopig 2025)


Kom beleef die ryke geskiedenis en glorie van Engeland, Skotland, Ierland en Wallis in die Europese lente.

Prys: Ongeveer R69 990 pp wat deel

Ingesluit:  

  • Retoer vliegkaartjies
  • Lughawe belasting
  • Ontbyt elke dag, meeste aandetes
  • Bootrit vanaf Holyhead na Dublin, Ierland (ferrie)


April/Mei Europese Blommetoere

(Europa Lente bustoer)
April/Mei 2025

15 Fantastiese dae in die Europese lente!  Kom kyk tulpe!

Nederland, Duitsland, Oostenryk, Switserland en Italë.

Prys: Ongeveer R57 990 pp wat deel

Ingesluit:  

  • Retoer vliegkaartjies
  • Lughawebelasting
  • Ontbyt en driegang aandete elke dag, behalwe 1 aandete
  • Bootvaart op die Rynrivier in Duitsland
  • Gragtevaart in Amsterdam
  • Treinkaartjie na Venesië en terug



Oos-Europatoer 

(Oos-Europa, Kroasië en die Balkanlande)

Mei/Junie 2025

Beleef die natuurskoon, geskiedenis en unieke kultuur van Oos-Europa in ons gewilde Oos-Europa roete!

Duitsland, Oostenryk, Tjeggiese Republiek, Hongarye, Kroasië en Slovenië.

Prys: Ongeveer R56 990 pp wat deel

Ingesluit:  

  • Retoer vliegkaartjies
  • Lughawebelasting
  • Ontbyt en driegang aandetes elke dag behalwe 2 aande (groep uitstappies)
  • Bootvaart op die Donou rivier in Budapest



Europa Somer bustoer met André Rieu

Julie

Kom ervaar Nederland, België, Frankryk, Duitsland en Switserland in die Europese somer.

Bonus:  André Rieu se jaarlikse opelug konsert in sy tuisdorp Maastricht!

Prys: R58 600 pp wat deel

Ingesluit:  

  • Retoer vliegkaartjies
  • Lughawe belasting
  • Ontbyt en driegang aandete meeste aande
  • André Rieu konsertkaartjie (reeds aangekoop)


Die Mediterreense kuslyn Toer 

(Europa kuslyn bustoer) 

September

 Ons toer al langs die Mediterreense kuslyn vanaf Spanje, verby die Suide van Frankryk en Italié se Cinque Terre tot by die Adriatiese see in Kroasië.

Prys: R57 950 pp wat deel 

Ingesluit: Vliegkaartjies, Lughawebelasting, Verblyf, 2 etes elke dag behalwe 2 aandetes, Luukse, lugversorgde toerbus, Alle parkering en tolbelasting, Treinkaartjie in Venesië



Spanje en Portugal Toer

Oktober

Sangria, port, klopdanse en kuns.  Kom beleef die hoogtepunte van hierdie twee besondere lande in ons nuutste roete.

Ons reis vanaf Madrid na Porto, Lissabon, Seville, Granada, Valencia, Barcelona en nog vele meer.
Prys:  R66 750 pp wat deel

Ingesluit: 

  • Vliegkaartjies
  • Lughawebelasting
  • Ontbyt en meeste driegang aandetes


Wit Kersfees Bustoer

(Ski- en  Kersmarktoer) 

Desember

Ervaar die sprokie van ‘n Winterkersfees in Oostenryk, Tjeggiese Republiek en Duitsland!  Hierdie is 'n unieke toer want u kan ski en kersmarkte besoek!  Sprokiestoer wat nie gemis moet word nie!

Prys: R48 950 pp wat deel

Ingesluit:

  • Vliegkaartjies
  • Lughawebelasting
  • Ontbyt en driegang aandetes elke dag, behalwe een aand




WIL U IETS WEET?

U kan ons gerus direk skakel op 087 170 0714

of stuur ons 'n e-pos na tjtoere@jenny.co.za.


U kan ook hieronder u e-pos adres en telefoonnommer insit en ons skakel u dan terug.

E-pos* Required field!
Telefoonnommer Required field!

Volg ons op Facebook

Powered by

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out