2015/16

Opgedateer 11 Mei 2016

WIE IS ONS

Tienie Jonker Toere is alreeds 20 jaar betrokke by die reël van oorsese toere na Europa. Die besigheid staan onder die persoonlike leiding van Dr. Tienie Jonker.  ’n Volledige toerbeplanning wat alles insluit word gedoen teen billike tariewe. Ons hanteer alles vir u: vliegkaartjies,  hotelverblyf, busvervoer en reisversekering. En ons vergesel u persoonlik!

Tienie Jonker Toere is a South African company organizing European tours for the past 20 years. We do a complete tour planning that includes virtually everything at reasonable prices. We organize everything for you: flight tickets,  hotel accommodation, coach transport and travel insurance.

Bekostigbare,  Kwaliteit  Europese Toere

Die Grossglocknerpas in Junie

Winskoop Rusland boottoer
R7 000 afslag op normale prys
   

Belangrik - Ons nuwe e-posadres:
  tjtoere2@gmail.com
 

aaaaaaaaaaaaiii